1887

n Child Abuse Research in South Africa - Forensiese sielkundige verslagskrywing in sake van betwiste toesig en beheer oor minderjarige kinders

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word beginsels onderliggend aan sielkundige verslagskrywing gekonvergeer met die juridiese elemente van deskundige getuienislewering. Praktiese riglyne word voorgestel ten aansien van effektiewe analisering, sintesering en integrasie van verskillende databronne en die voorbereiding van die sielkundige verslag as 'n hofprosesstuk. Besondere aandag word gegee aan tegniese aspekte en stilistiese vereistes, die bevoegdheid om as deskundige oor 'n betrokke onderwerp te getuig, gronde vir die sielkundige opinie, relevante hofreëls as formele vereistes, en eerbiediging van die relevantheidsvereiste en verbindingselemente in rapportering van sielkundige data. In geheel word die sielkundige verslag beskou as 'n vorm van getuienis tot die oplossing van 'n feitegeskil. Daar word aanbeveel dat die Etiese Gedragskode vir Sielkundiges (APA 2002) die verslagskrywer behoort te lei, veral ten aansien van spesifieke vereistes rakende forensiese dienslewering.

Loading

Article metrics loading...

/content/carsa/6/2/EJC24296
2005-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error