1887

n Child Abuse Research in South Africa - Die bevoegdheid van kinders as getuies : die rol van taalvaardigheid

USD

 

Abstract

In hierdie oorsig-artikel word op die taalvaardigheid van kinders ten opsigte van hulle bevoegdheid as getuies gefokus. Taalvaardigheid wat spesifiek in die forensiese konteks van belang is, asook die ontwikkelingsverloop hiervan, word bespreek; naamlik woordeskat, linguistiese kompleksiteit, inhoud, pragmatiese vaardighede en begripsmonitering. Uit die bespreking word dit duidelik dat die kind se bevoedgheid om effektief in die forensiese konteks te kommunikeer, nie 'n funksie van die kind alleen is nie, maar ook beïnvloed word deur die vaardighede van die onderhoudvoerder. Laasgenoemde moet oor 'n grondige kennisbasis van die kind se vlak van taalontwikkeling beskik om sodoende optimale inligting te kan bekom.

In this overview article the focus is on the language skills of children, specifically pertaining to their competency as witnesses. Language skills of specific importance in the forensic context, as well as the developmental course thereof, are discussed, i.e. vocabulary, linguistic complexity, content, pragmatic skills, and comprehension monitoring. From the discussion it is clear that the child's competency to communicate effectively in the forensic context, is not only a function of the child alone, but also depends on the skills of the interviewer. The interviewer must have a grounded knowledge base of the child's level of language development to be able to obtain optimal information.

Loading

Article metrics loading...

/content/carsa/6/2/EJC24301
2005-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error