1887

oa South African Journal of Chemical Engineering - A new three-parameter activity coefficient correlation for modelling liquid-phase behaviour. part 2: extension to multi-component systems and application to vapour-liquid equilibrium

Volume 13, Issue 1
  • ISSN : 1026-9185

 

Abstract

Die Sigma model is afgelei met behulp van 'n Scatchard-Hildebrandanalise met die addisionele aaname dat die interaksie-energi, uij, liner varier metmengselsamestelling. Vir multikomponentmengsels is dit ekwivalent aan 'n n-vloeiermodel waarin binêre interaksies geweeg word met betrekking tot diemoedervloeistoffraksies. In teëstelling met Wilson, NRTL en Scatchard-Hildebrand,word voorspel dat die vloeistofmengsel ideale-oplossinggedrag sal benader soos watdie aantal komponente toeneem. Toetse op 32 eksperimentele damp-vloeistofdatastelletoon dat die drie-parameter form goeie korrelasie eienskappe toon.Ternre damp-vloeistof ewewig word ook bevredigend voorspel vanaf binêre data virses sisteme. 'n Belangrike voordeel van die Sigma-formalisme is die feit dat dit 'nrasionele roete bied vir die uitbreiding van die klassieke Van Laar en Margulesvergelykings na multikomponent sisteme.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/chemeng/13/1/AJA10269185_11
2001-01-01
2017-06-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error