1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Tony Brink : baanbreker van Suid-Afrikaanse ingenieursgeologie : profile

 

Abstract

Anthony Berrange Antill Brink - beter bekend as A B A Brink aan die lesers van sy boeke, of net Tony vir sy groot aantal kennisse en vriende - was met sy geboorte in 1927 die derde en laaste kind van Rex Brink en Georgina Antill. Rex was van Afrikaanse afkoms en het in Seepunt grootgeword, terwyl Georgina 'n Iers-Katolieke meisie van Bloemfontein was wat nooit Afrikaans leer praat het nie. Die huistaal was dus Engels, maar die drie seuns was vlot tweetalig. Met Georgina en Rex se troue in 1920 het die egpaar na die NG Kerk oorgegaan, maar tydens Georgina se swangerskap met Tony het Georgina se ma die wens uitgespreek dat haar ongebore kleinkind Katoliek grootgemaak moes word. Die wens is eerbiedig en die baba Tony het dus die eerste Katoliek in sy gesin geword.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/16/7/EJC25955
1974-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error