1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Kus- en hawe-ontwikkeling in Gaboen : Afrikaans feature

 

Abstract

Suid-Afrikaanse raadgewende ingenieurs skyn besonder populêr te wees in Afrika en die Midde-Ooste. Tekenend hiervan is dat Suid-Afrikaanse firmas al meer betrek word by projekte in hierdie lande, en gekoppel word aan internasionale maatskappye. Dit is seker so dat prys en kwaliteit bydra tot hierdie populariteit, maar daar is waarskynlik vele ander oorwegings wat ook 'n rol speel. Baie internasionale firmas wil ook die Afrika-mark betree aangesien grootskaalse ontwikkeling op die vasteland verwag word oor die volgende paar dekades.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/17/6/EJC26158
1975-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error