1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Bepaling van die optimale toevoer-en opgaarkapasiteite vir munisipale diensreservoirs

 

Abstract

Hierdie verhandeling het gehandel oor 'n metode om die kapasiteite van toevoerpypleidings en diensreservoirs te bepaal om die spitsverbruike net te kan hanteer. Daar is onderskei tussen die uurlikse en daaglikse verbruikspatrone en die rol wat elkeen speel is apart bespreek. Deur gebruik te maak van 'n formule wat sekere eienskappe van die daaglikse verbruikspatroon beskryf, is formules afgelei wat die verband gee tussen toevoertempo en reservoirkapasiteit. Sekere einskappe van die kurwes is kortliks bespreek en die gebruik van die kurwes is met behulp van 'n voorbeeld toegelig. 'n Aanlal gedagtes oor reservoirkapasiteite en toevoertempo's is ook kortliks bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/28/9/AJA10212019_13628
1986-09-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error