1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Opvanggebiedstudies vir deelnemende waterbronbeplanning

 

Abstract

Gedurende die eerste helfte van hierdie eeu was waterbronbeplanning in Suid-Afrika relatief ongekompliseerd. Ondersoeke was gewoonlik op enkel projekte toegespits, ontwikkeling was hoofsaaklik landbou-gerig en behoeftes was oor die algemeen klein in vergelyking met die ekonomies benutbare waters wat in die opvanggebiede voorgekom het. Ook in die buurstate om Suid-Afrika, wat riviere met ons gedeel het, kon ontwikkeling voortgaan met min nodigheid vir skakeling oor-en-weer. Die Departement van Waterwese (voorheen die Departement van Besproeing) was die enigste instansie met magte om waterbronne te beplan en te beheer soos deur wetgewing bepaal (die Waterwet, 1956),

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/31/10/AJA10212019_19514
1989-10-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error