1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Status van ingenieurs

 

Abstract

Daar het soveel veranderinge in ons land in die afgelope tyd plaasgevind dat dit moontlik wenslik mag wees om die immergroen onderwerp van die status van die ingenieur weereens aan te roer. Status, volgens die Shorter Oxford English Dictionary, is die 'position or standing in society, a profession, and the like'. Die aansien wat vooraanstaande ingenieurs in ons professie geniet was duidelik nog nooit aan enige twyfel onderwerp nie. Dit is egter ons aansien in ons breer gemeenskap wat al dikwels deur ons onder die vergrootglas geplaas is.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/4/10/AJA10212019_22462
1962-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error