1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Ken die vyand: Termiete

Volume 5, Issue 3
  • ISSN : 1021-2000

 

Abstract

Termiete wat rondvlieg na reen word dikwels verwar met vlieende miere bloot omdat beide vlerke het. Kenmerkend skud termiete egter gou hulle vlerke af en begin in die grond tonnel om nuwe kolonies te vestig. As jy dus vlieende, mieragtige insekte in jou omgewing gewaar, moet jy dit liefs identifiseer. As dit termiete is, is daar 'n gevestigde kolonie naby - en hulle is op soek na huisvesting vir 'n nuwe kolonie wat uit tot 250 000 hongerige werkers mag bestaan. Jou gebou word dalk hul teiken ...

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/5/3/AJA10212019_23272
1955-03-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error