1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - The design of the new kazerne (prospect) railway goods depot

 

Abstract

Die Outeurs van hierdie verhandeling verdien van harte gelukgewens te word, en wel om twee goeie redes. Eerstens het hulle 'n geskiedkundige verslag opgestel van 'n uiters belangrike skema, 'n verslag wat beskikbaar sal wees vir die inligting en gebruik van toekomstige geslagte, en wat 'n goeie aanduiding gee van die moeilikhede en ingewikkeldhede wat op 'n groot spoorwegwerk teengekom en oorkom kan word. Tweedens was hulle albei vir lang tydperke as die mees senior toesighoudende amptenare aan die werk verbonde, en het derhalwe aanspraak op erkenning dat hulle die bou van een van die grootste goederedepots ter wereld georganiseer en bestuur het.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/5/4/AJA10212019_16254
1963-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error