1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Die status van navorsing op sedimentvervoer

 

Abstract

'n Beknopte oorsig oor die status van navorsing oor sediment word gegee. By beginbeweging van sediment word die konsepte van maksimum toelaatbare vloeisnelheid, maksimum toelaatbare skuifspanning en stroomkrag behandel. By sedimentvrag-voorspellings word aandag gegee aan sediment in suspensie, die Du Boys bedvragformule, die Meyer-Peter formule, die Einstein bedvragfunksie, Kalinske se benadering en 'n empiriese metode soos deur Jarocki afgelei.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/1/AJA10212019_18226
2000-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error