1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Tegniese biblioteek dienste vir lede van die Instituut

 

Abstract

Tegniese inligting in enige vorm is 'n onontbeerlike instrument in die hande van die ingenieur in die uitvoering van sy pligte. Die oordeelkundige gebruik van ingenieurs- en wetenskaplike waarnemings, ondervindings en eksperimentele resultate stel die professioneelgeorienteerde en waaksame ingenieur in staat om met groter selfversekerdheid en doeltreffendheid te praktiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/1/AJA10212019_18232
2000-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error