1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Die opleiding van siviele ingenieurs en moontlike toekomstige neigings

 

Abstract

Die leerplan-inhoud van graadkursusse in siviele ingenieurswese aan universiteite in Wes-Duitsland, die Verenigde State van Amerika en Brittanje word vergelyk met die van bestaande kursusse in Suid-Afrika, en neigings aangedui. Die hoofvrae betreffende die tipe, kwaliteit en kwantiteit van studente wat opgelei moet word, kursusinhoud en duur word daarna gestel.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/10/AJA10212019_19752
1958-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error