1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Produksie-beginsels toegepas op siviele ingenieurswese

Volume 8, Issue 12
  • ISSN : 1021-2000

 

Abstract

Dit is werklik bemoedigend om weer 'n referaat te sien, wat die onderwerp van metodestudie en van werksmeting behandel. Daar word in die laaste jaar baie gepraat oor hierdie onderwerp maar van voorbeelde in die praktyk hoor 'n mens maar min. Waar moet die rede daarvoor gesoek word. Die vernaamlike rede is weI seker dat, hoewel baie ingenieurs in aanraking met die teorie gekom het, daar maar min is wat die onderwerp grondig bestudeer het, laat staan praktiese ondervinding in werkstudie gehad het. Dit is veral aanmoedigend dat die Suid-Afrikaanse Spoorwe, as die vernaamste werkgewer op ingenieursgebied, begin om gebruik te maak van hierdie metodes op 'n wetenskaplike manier.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/12/AJA10212019_21307
1958-12-01
2017-06-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error