1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Watervoorsiening en rioolwatersuiwering - Oorwegings in verband met volksgesondheid en openbare vooroordeel

 

Abstract

In die referaat wat die Outeur vanmiddag aan ons voorgedra het, word 'n saak behandel wat vir almal van die grootste belang is, nl. die probleem van ons land se watervooruitsiening. Dit is onnodig om daarop te wys hoe lewensbelangrik ons watervoorrade vir die ontwikkeling van die land is. Wat weI baie nodig is, is dat almal moet meehelp om bestaande voorrade nie in 'n enkele opsig te verkwis nie, maar om hulle ten beste te benuttig. Om dit te kan doen, moet ons die regte wetenskaplike benadering tot die saak h, en moet ons 'n duidelike beeld kan vorm van wat daar vir ons te doen staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/12/AJA10212019_21314
1958-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error