1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Kunsmatige aanvulling van grondwater - Die moontlike toepassing daarvan in Suid-Afrika

 

Abstract

Die mening word gehuldig dat indien die natuurlike aanvulling van 'n grondwatervoorraad minder as die onttrekking vir gebruik is, die tekort kunsmatig aangevul kan word deur boorgate of spreivelde indien die toestande geskik is. Oortollige water, wat nie die waterdraer sal verstop nie, en bergingsruimte moet egter beskikbaar wees. Dit word ook aangevoer dat die geohidrologiese toestande in Suid-Afrika sodanig is dat 'n groot aantal kleinskaalse skemas weI suksesvol aangepak kan word, maar dat grootskaalse skemas prakties feitlik onuitvoerbaar sal wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/8/AJA10212019_13590
1958-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error