1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Die verspreiding van slikafsettings in opgaardamme

 

Abstract

Inligting aangaande die werklike vorm van neerslae in opgaardamme is beperk. Die belangrikheid van hierdie aspek van opslikking en faktore wat dit benvloed, word bespreek. Gegewens omtrent 'n aantal damme word verstrek en die moontlike nut van gevolgtrekkings wat daarop gebaseer is word aangedui, sowel as die ontbrekende inligting wat in die toekoms aangevul behoort te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/8/8/AJA10212019_13591
1958-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error