1887

oa Civil Engineering = Siviele Ingenieurswese - Uitvlokking, en die toepassing daarvan op oppervlakwater in Suid-Afrika

 

Abstract

Die ontwerp van 'n watersuiweringsaanleg behoort, om doeltreffend te wees, gebaseer te word op daardie voorafbepaalde behandelingsmetode wat die beste water op die mees ekonomiese wyse sal lewer. Dit vereis samewerking deur die chemikus en die ingenieur. Die chemikus kan 'n belangrike bydrae lewer deur te toon dat die doeltreffendste verhelderingsproses vir natuurlike oppervlakwater gekoppel is aan die tipe suspensiemateriaal wat verwyder moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng/9/7/AJA10212019_19245
1967-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error