1887

oa Civil Engineer in South Africa - The construction of Saldanha Bay Harbour

 

Abstract

The Saldanha Bay Harbour was primarily constructed for the export of iron ore by Iscor. The existing sheltered area in the bay was considerably enlarged by the construction of a breakwater between the Hoedjies Point peninsula and Marcus Island situated in the middle of the entrance to the bay. The ore loading jetty can accommodate 350 000 dwt ore carriers. During construction it was decided to build an oil jetty capable of handling 250 000 dwt tankers. Extensive use was made of model studies to determine the optimum position of the jetty and breakwater. The construction involved the dredging of large quantities of material to obtain the required depth in the harbour. The harbour was constructed in just over three years at a cost of approximately R100 million.

Die Saldanhabaaihawe is hoofsaaklik gebou vir die uitvoer van ystererts deur Yskor. Die bestaande beskermde gebied in die baai is aansienlik vergroot deur die bou van 'n breekwater tussen die Hoedjiespuntskiereiland en Marcuseiland in die middel van die ingang tot die baai. Die ertskaai kan 350000 t dooiemassa ertsskepe hanteer. Gedurende konstruksie is daar besluit om 'n oliekaai te bou wat 250 000 t dooiemassa tenkskepe kan hanteer. Daar is intensief van modelstudies gebruik gemaak om die optimum posisie van die kaai en breekwater te bepaal. Gedurende die konstruksie is groot hoeveelhede materiaal gebagger om die vereiste diepte in die hawe te verkry. Die hawe is in net meer as drie jaar gebou en het ongeveer R100 miljoen gekos.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/21/10/EJC24751
1979-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error