1887

oa Civil Engineer in South Africa - Ontwerp van beskermingstrukture - ekwivalente statiese ontwerpmetode

Volume 23, Issue 11
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

Die doel van die referaat is om 'n ekwivalente statiese ontwerpmetode vir beskermingstrukture in Suid-Afrika voor te stel. Die rede vir dié metode se gebruik word gegee, tesame met die ontwerp aannames en afleiding van die metode. Aanverwante faktore soos wapeneffekte, belastings en materiaaleienskappe word kortliks genoem en bespreek maar kan nie volledig toegelig word in die bestek van hierdie kort referaat nie. Daar is gepoog om nuttige verwysings te gee vir verdere leeswerk.

This paper has been written to propose an equivalent static design method for the design of protective structures in South Africa. Reasons for the use of this method are given with an explanation of its derivation and assumptions. Other relevant factors such as weapon effects, loading, material strengths are briefly dealt with in this short paper and references are provided for further reading.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/23/11/EJC24835
1981-11-01
2017-12-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error