1887

oa Civil Engineer in South Africa - Concrete sleepers and fastenings on the South African Railways

 

Abstract

The South African Railways purchased almost 26 million concrete sleepers between 1955 and 1978. Delivery rates averaged two million per year during the years 1971 to 1976. The first nine years were dominated by two-block sleepers of which the last of a total of some four million was purchased in 1967. Monolithic sleepers have been the standard since 1968. The early years were characterized by a variety of bolt and nut type fastenings. Elastic spring clip types developed in parallel with the introduction of the Swedish Fist (1959) and the British Pandrol (1964). These two systems became standard on SAR in 1968 and have retained the market roughly on a 50 : 50 division up to the present day.


Both sleepers and fastenings have gone through a period of intensive development and the SAR is satisfied with the technical and economical achievements in this field. Various aspects of development, performance, design, testing, etc are discussed.

Die Suid-Afrikaanse Spoorweë het ongeveer 26 miljoen betondwarslêers aangekoop gedurende die jare 1955 tot 1978. Die afleweringstempo was gemiddeld twee miljoen per jaar gedurende die jare 1971 tot 1976. Die eerste nege jaar is oorheers deur tweeblok dwarslêers waarvan die laaste van 'n totaal van vier miljoen in 1967 aangekoop is. Die eerste jare is gekenmerk deur 'n verskeidenheid bout-en-moer tipe hegstukke. Elastiese veerklemme het ontwikkel saam met die indiensstelling van die Sweedse Fist (1959) en die Britse Pandrol(1964). Hierdie twee stelsels is sedert 1968 standaard op die SAS en het tot dusver die mark behou op 'n rofweg 50 : 50 verdeling.


Beide dwarslêers en hegstukke het deur 'n tydperk van intensiewe ontwikkeling gegaan en die SAS is tevrede met die tegniese en ekonomiese prestasies op hierdie gebied. Verskillende aspekte van ontwikkeling, werkverrigting, ontwerp en toetsing word bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/23/2/EJC24841
1981-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error