1887

oa Civil Engineer in South Africa - Die administratiewe organisasie van die watersiklus in die PWVS-gebied

 

Abstract

Uit baie oorde is die afgelope jare verneem dat die Vaalrivier nie sal kan voldoen aan die eise wat na die einde van die eeu deur die Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging-Sasolburg-gebied daaraan gestel gaan word nie. Die droogte van 1965-66 het hierdie feit onderstreep en enigeen wat dit op daardie stadium nog nie besef het nie, moes deur die kritiese toestand van Vaaldam tot oortuiging gedwing gewees het. Die destydse Departement van Waterwese het gereageer deur die bou van die, Bloemhofdam en die Tugela-Vaal aanvullingskema, projekte wat sekerlik reeds ver gegaan het om hierdie probleem die hoof te bied.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/23/7/EJC24855
1981-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error