1887

oa Civil Engineer in South Africa - Water use in South Africa and estimated future needs

 

Abstract

One of the basic requirements for long term planning of water resources is a periodic assessment of present water use in order to update previous projections of water needs and thus provide a better prognosis of the future supply / demand situation.


In the light of the analysis of the most recent (1978) water use statistics available and estimates of expected requirements in South Africa, some of the key questions are answered concerning the ability of the supply to meet the growing demand. The important questions are :
  1. Do we have enough water for the future?
  2. Who are the present and future users?
  3. Where is the water being used and where will it be used in the future?
The main conclusion is that possibly within a decade or two after the year 2020 conventional sources of water will no longer meet rising demands but long before then there will have been regional shortages. Intercatchment transfers of water will to a limited extent improve the regional matching of supply and demand.

Een van die basiese behoeftes vir die langtermynbeplanning van 'n waterbron is om die huidige watergebruik van tyd tot tyd te bepaal met behulp van die jongste statistiek, ten einde vorige projeksies van waterbehoeftes op datum te bring omsodoende 'n beter prognose van die verhouding in die toekoms tussen vraag en aanbod van water te kan maak.


Aan die hand van 'n ontleding van die jongste (1978) watergebruikstatistiek en beraming van toekomstige behoeftes word van die belangrikste vrae omtrent die vermoë van die beskikbare bronne om in die toenemende vraag na water te kan voorsien, beantwoord. Die belangrikste vrae is :
  1. Het ons genoeg water vir die toekoms?
  2. Wie is tans die gebruikers van water en wie sal hulle in die toekoms wees?
  3. Waar word die water tans gebruik en waar sal dit in die toekoms gebruik word?
Kortom is die hoofbevinding dat konvensionele bronne van water op 'n algehele basis binne 'n dekade of twee vanaf die jaar 2020 nie meer in die aanvraag sal kan voorsien nie. Reeds teen daardie stadium sou streekswatertekorte ontstaan het.Oordrag van water tussen opvanggebiede om die beskikbare water by diebehoeftepunte te bring sal slegs tot 'n beperkte mate help.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/24/12/EJC24870
1982-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error