1887

oa Civil Engineer in South Africa - Ontwerpoorwegings vir die gebruik van koudgevormde snitte as balke

 

Abstract

Koudgevormdesnitte is weens hulle gunstige snitmodulus / massaverhoudings uiters gewild as daklatte, en selfs as ander elemente, in strukturele staalgeboue.


Oor die algemeen volg ontwerpers 'n benadering wat baie soortgelyk is aan die van warmgerolde profiele en min probleme word normaalweg ondervind. Die rede tot hierdie bevredigende toestand is dat in die oorgrote meerderheid van geboue waar koudgevormde snitte gebruik word die voorgeskrewe lewende las (meestal wind) veel hoër is as die dooielas sodat die snitte normaalweg aan slegs 'n fraksie van die ontwerpbelasting onderworpe is.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/24/2/EJC24872
1982-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error