1887

oa Civil Engineer in South Africa - The dams of the Tugela-Vaal Project

 

Abstract

The construction of the first and second phases of the Tugela-Vaal Project,which includes the Drakensberg Pumped Storage Scheme, is nearing completion.The four major reservoirs forming part of this project are the Driekloof, Kilburn, Woodstock and Sterkfontein Dams.


The paper describes some interesting engineering features of these four structures. In the construction of the Driekloof Dam a soft sandstone was used as fill material and a baffled apron spillway was placed centrally over the embankment. In the case of the Kilburn Dam the available materials in conjunction with the rapidly varying water levels necessitated a rather flat slope on the Woodstock Dam and the design of the spillway consisting of an uncontrolled curved ogee overflow, chute and energy dissipator incorporated some novel ideas. A short description of the Sterkfontein embankment concludes the paper.

Die bou van die eerste en tweede fases van die Tugela-Vaal Projek, wat die Drakensberg Pompopgaarskema insluit, nader voltooiing. Die vier vernaamsteopgaareenhede wat deel uitmaak van hierdie projek is die Driekloof-, die Kilburn-, die Woodstock- en die Sterkfonteindamme.


Hierdie verhandeling beskryf enkele interessante ingenieursaspekte van hierdie vier strukture. 'n Sagte sandsteen is vir die bou van die Driekloofdam gebruik en 'n bufferblok oorloop is in die middel oor die wal geplaas. In die geval van die Kilburndam het die beskikbare materiaal en die vinnig variërende watervlak 'n plat stroomop helling genoodsaak.
'n Tonnel moes vir rivierverleggingsdoeleindes in die geval van die Woodstockdam gebou word. Daarbenewens is enkele nuwe gedagtes in die ontwerp van die vloeduitloop bestaande uit 'n gekromde, ongekontroleerde ogee-oorloop, geut en energievernietiger opgeneem. Ten slotte word 'n kort beskrywing van die Sterkfontein-grondwal gegee.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/24/8/EJC24895
1982-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error