1887

oa Civil Engineer in South Africa - Significance of the probability of failure in slope engineering

 

Abstract

A qualitative and empirical scale of the significance of the probability of failure inslopes, based on published case studies, is presented. The suitability of the scale is illustrated in terms of examples on soil, mine tailings and rock slopes. It is further illustrated that the peak strength parameters obtained in the usual way for soil and rock slopes are sufficiently reliable to calculate the probability of failure.

'n Kwalitatiewe en empiriese skaal word voorgelê vir die betekenis van die waarskynlikheid van hellingswigting, gebaseer op gepubliseerde gevallestudies. Die geskiktheid van die skaal word geïllustreer met behulp van voorbeelde van grond., mynslik- en rotshellings. Daar word ook aangetoon dat die pieksterkteparameters wat op die gewone wyses vir grond- en rotshellings verkry word betroubaar genoeg is om die waarskynlikheid van swigting te bereken.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/25/1/EJC24901
1983-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error