1887

oa Civil Engineer in South Africa - The influence of geology on shallow tunnel development in Johannesburg

 

Abstract

The construction of shallow tunnels can be greatly influenced by the condition of the ground through which the tunnels will pass. These conditions are often related to the local geology and, in general terms, may be predicted from a knowledge of the geological formations which will be intersected. Three main geological formations occur within the Johannesburg area. These are the Basement granites, the Witwatersrand sediments and the Ventersdorp lavas. The paper describes the geological conditions which have been encountered in some of the tunnels constructed in Johannesburg, and defines geological factors specific to each geological formation which may influence the development of shallow tunnels.

Die konstruksie van vlak tonnels kan grootliks beÏnvloed word deur die toestand van die grond waarin konstruksie uitgevoer moet word. Hierdie grondtoestande hou dikwels verband met die plaaslike geologie en kan oor die algemeen voorspel word op grond van kennis van die betrokke geologiese formasies. In die Johannesburg-gebied kom daar drie hoof geologiese formasies voor, naamlik die graniete van die Basiskompleks, die Witwatersrandse afsettingsgesteentes en die Ventersdorp-lawas. Hierdie artikel beskryf die geologiese toestande wat in tonnelkonstruksie in Johannesburg teëkom is. Die artikel definieer ook die geologiese faktore spesifiek met betrekking tot die afsonderlike geologiese formasies wat die konstruksie van vlak tonnels moontlik kan beÏnvloed.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/25/12/EJC24905
1983-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error