1887

oa Civil Engineer in South Africa - Die koördinasie van ingenieursdienste in metropolitaanse gebiede

Volume 25, Issue 9
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

Die plaaslike bestuursvorme van Suid-Afrikaanse metropolitaanse gebiede is afkomstig uit 'n vroeëre era. Die vorme is meestal niks meer as 'n kleindorpse vorm, wat gegroei het tot 'n fisiese grootte verby hul vermoë om die al groter wordende probleme van diensverskaffing op te los nie. 'n Organisatoriese hervorming is nodig.


Die aard van die onderskeie plaaslike owerheidsdienste as 'n stelsel word beklemtoon. Die Wet op Stedelike Vervoer het in sekere opsigte die weg berei vir die tipe benadering wat nodig is om talle diensprobleme ten opsigte van vervoer in metropolitaanse geblede op te los. Die Metropolitaanse Vervoeradviesraad is 'n embrioniese eendoelige voorbeeld van die soort liggaam wat gesamentlik die diensverskaffing van alle plaaslike owerhede ten opsigte van vervoer in 'n metropolitaanse gebied behoort te hanteer.
Klem word gelê op die noodsaaklikheid om algemene modelle aan te pas by die behoeftes van die individuele metropolitaanse gebied.
Daar word verwys na 'n uitgebreide studie, wat op statistiek berus en wat vir die Groter Kaapstad-gebied onderneem is, oor alternatiewe vorms van diensverskaffing. Die studie, 'n model wat ook in ander metropolitaanse gebiede in Suid-Afrika onderneem behoort te word, het 'n voorkeurvorm aangedui wat twee owerheidsvlakke behels, nl 'n plaaslike vlak en 'n metropolitaanse vlak.

The local government forms of South Africa's metropolitan areas stem from an earlier age. They are usually no more than small-town forms which have grown to a physical size beyond their capacity to solve the mounting problems of services provision. An organizational reform is needed.


The nature of the various local authority services as a system is stressed, i.e. that efficiency and effectiveness in the provision of individual services (engineering or otherwise) cannot be divorced from similar considerations of other services nor from finance and community participation.
The Urban Transport Act has in some ways pioneered the form of approach which is necessary for the resolution of many services problems in metropolitan areas. A body such as a MTAB is a single-purpose embryonic version of the council which should deal comprehensively with the services provision of all local authorities in a metropolitan area.
The need is stressed to tailor generalized models to the requirements of each individual metropolitan area.
Reference is made to a comprehensive statistics-backed study, undertaken for the Greater Cape Town area, of alternative forms for services provision. The study, a model of the type which should be carried out in other metropolitan areas of South Africa, indicated a preferred form involving two tiers of authority, viz a local tier and a metropolitan tier.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/25/9/EJC24927
1983-09-01
2017-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error