1887

oa Civil Engineer in South Africa - A contemporary concept of urban engineering

 

Abstract

The name urban engineering is a reflection of the recognition by professional engineers of developing concepts of the proper engineering function in this field. To meet the needs of contemporary urban societies the engineer should develop procedures of holistic planning. This term is taken to represent the concept of the planning procedure taking into account the environmental consequences of the proposed action.


It is suggested that public involvement is of prime importance in this procedure and that such involvement is necessary from the critical need and desirability stage of the planning procedure. The restructure of local government now contemplated is seen as providing the engineer with the means of implementing his plans by the proper management which will become possible. It is a challenge the engineer must recognize and meet if he is to play his full part in successfully bringing about the proposed structural change in local government.

Die benaming stedelike ingenieurswese is 'n weerspieëling van die professionele ingenieur se aanvaarding van die groeiende besef van wat die ingenieur se behoorlike funksie op hierdie gebied is. Om in die behoeftes van eietydse stedelike gemeenskappe te kan voorsien, sal die ingenieur holistiese beplanningsprosedures moet ontwikkel. Hiermee word bedoel 'n beplanningsprosedure wat rekening hou met die uitwerking van 'n beoogde optrede op die omgewing.


Die stelling word dus gemaak dat openbare betrokkenheid van die allergrootste belang by hierdie prosedure behoort te wees, welke betrokkenheid benodig word vanaf die fase van die beplanningsprosedure waarin noodsaaklikheid en wenslikheid bepaal word. In die beoogde restrukturering van plaaslike bestuur behoort die behoorlike bestuur wat daaruit sal voortvloei die ingenieur in staat te stel om sy planne te kan verwesenlik. Dit is 'n uitdaging wat die ingenieur in die gesig staar en wat hy sal moet aanvaar as hy 'n volle aandeel wil verkry in die geslaagde verwesenliking van die beoogde plaaslike bestuurstruktuur.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/25/9/EJC24928
1983-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error