1887

oa Civil Engineer in South Africa - The Groot River Bridge

 

Abstract

The paper describes the Groot River Bridge and the site in which it is situated. A brief history of the development of the design of the bridge is given, together with some aspects of the final design. Construction problems peculiar to the site are discussed and construction methods used only on the Groot River Bridge, such as the casting of columns to full height in one continuous operation, are described. The methods used to control the arch profile during its construction and also the procedure for closing the arch are given. Mention is made of precautions taken against alkali-aggregate reaction and a break-down of costs is shown.

Hierdie referaat beskryf die Grootrivier-brug en die terrein waarop dit geleë is. 'n Kort geskiedenis van die ontwerpontwikkeling van die brug tesame met 'n paar aspekte van die finale ontwerp word bespreek. Konstruksieprobleme wat enig was tot dié terrein, word bespreek, asook konstruksiemetodes wat net by hierdie brug gebruik is, soos bv die giet van kolomme tot hul volle lengtes in een ononderbroke proses. Die metodes wat gebruik is om die boogprofiel gedurende konstruksie te behou en ook die prosedure om die boog te voltooi word beskryf. Melding word gemaak van die voorsorgmaatreëls wat teen alkali-aggregaatreaksie geneem is, en 'n opsomming van kostes word ook verskaf.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/26/4/EJC24951
1984-04-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error