1887

oa Civil Engineer in South Africa - Die Stadsraad van Pretoria se waterbesparingsprogram : nood-watervoorsiening

 

Abstract

Hierdie referaat boekstaaf die waterbesparingsprogram wat deur die Stadsraad van Pretoria ingestel is om voldoening te gee aan die Minister van Omgewingsake se opdragte om waterverbruik tot sekere perke in te kort. Verskeie waterbesparingsmaatreëls word bespreek en geevaluëer. 'n Glyskaaltariefstelsel, gebaseer op die toekenning van 'n afsonderlike waterkwota vir elke groot verbruiker, is in werking gestel. Hierdie stelsel wat sover vasgestel kan word uniek is, slaag daarin om die nywerhede, besighede, kantoorgeboue en woonstelblokke effektief aan die waterbesparingspoging te laat deelneem. 'n Ander glyskaal wat vir woonhuise ingestel is, word ook aangedui.


Die resultate van die gedifferensieerde glyskaaltariewe word aange, dui en bespreek. Daar word ook aangedui dat die glyskaalstrukture kragtig genoeg is om die waterverbruik verder te verminder, indien dit nodig is.
Die gesamentlike finansiele implikasies van die eenheidskostestyging weens verminderde waterlewering en die glyskaalstelsels se onsekere inkomsteproduksie word aangedui en bespreek.
Aanbevelings vir die beter hantering van toekomstige watertekorte word gemaak.

This paper records the water savings programme introduced by the City Council of Pretoria to comply with the reduction in water consumption to certain limits by the Minister of Environment Affairs.


Various measures to reduce water consumption are discussed and evaluated. A sliding scale tariff system, based on the allocation of a separate water quota for each big consumer, is discussed. This system, which is unique as far as can be ascertained, effectively ensures the participation of the business sector, industries, office buildings and blocks of flats in the water savings campaign. A different sliding scale applicable to residential properties is also indicated.
The results of the differential sliding scales are shown and discussed. The potential of these sliding scales to induce, if necessary, further reductions in water is also indicated.
The combined financial implications of the increase in the unit cost due to reduced water consumption and the uncertainties surrounding revenue estimates when sliding scales are employed, are also indicated and discussed. Recommendations are made to improve measures to deal with future water shortages.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/27/1/EJC24966
1985-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error