1887

oa Civil Engineer in South Africa - Die keuse van verloopstukke en klepdeursnitte vir pompleidings : tegniese verhandeling

 

Abstract

Hierdie artikel bespreek die gewoonte om kleppe in pyplyne te gebruik wat 'n kleiner deursnit het as die deursnit van die pyplyn. Om die totale koste van so 'n klepinstallasie te minimaliseer, moet nie net die regte klepdeursnit gekies word nie, maar die verloopstukke weerskante van die klep moet ook reg ontwerp word. Die hoogteverlies deur verloopstukke en kleppe word dus bespreek saam met 'n metode om die gepaardgaande energiekoste te kapitaliseer. Op grond van hierdie teorie, en met die aanname dat 1 kW drywing tans ekwivalent is aan R3 000 oor die leeftyd van die pyplyn, word diagramme aangebied waaruit die mees ekonomiese klepinstallasie vir enigeen van drie kleptipes ontwerp kan word. Die voorgestelde metode word deur 'n berekeningsvoorbeeld toegelig.

This paper deals with the common practice of selecting pipeline valve diameters smaller than that of the pipeline itself. The most economic design in such a case is dependent on both the valve diameter selected and the design of the reducers connecting the valve to the pipeline. The headloss through valves and reducers is discussed together with the capitalization of energy cost. Assuming a power penalty of R3 000 / 1kW over the life of a pipeline, diagrams are presented from which the most economical valve installation may be designed. Three valve types are covered. A design example illustrates the proposed procedure.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/27/10/EJC24969
1985-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error