1887

oa Civil Engineer in South Africa - The revegetation of the coal line

 

Abstract

The doubling and upgrading of the coal line has created a unique situation for SATS in that the full-time services of an experienced horticulturist are being employed in the revegetation of the hundreds of hectares of disturbed land and newly constructed earthworks, for purely practical and protective reasons.


The variations in climatic and soil conditions encountered over the length of the line require the employment of professional expertise to marry the needs of nature and a complex civil structure, within very rigid engineering and economic parameters. Some of the technical aspects and the philosophy behind them are discussed in this article.

Die verdubbeling en verbetering van die Steenkoollyn het die unieke situasie vir die Vervoerdienste geskep waardeur die voltydse dienste van 'n ervare tuinboukundige aangewend word vir die hervestiging van plantegroei op die voortspruitende honderde hektare versteurde aarde en nuut voltooide grondwerke - vir suiwer praktiese en beskermings doeleindes. Die wisselende klimaat- en grondtoestande wat oor die lengte van die lyn teegekom word vereis die gebruik van professionele kundigheid om die behoeftes van die Natuur en 'n kompleks siviele struktuur, wat binne streng ekonomiese en ingenieurs perke gekonstreer word, suksesvol te koppel.


Sekere van die tegniese aspekte en die onderliggende filosofie verskyn in die artikel hieronder.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/27/3/EJC24983
1985-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error