1887

oa Civil Engineer in South Africa - The Koornfontein coal load-out facility : technical paper

 

Abstract

An alternative concept for the storage of washed coal prior to loading into unit trains was recently used at Koornfontein Colliery in the Hendrina district of the Eastern Transvaal. Reinforced earth (RE) was used for the construction of two siamezed glory hole bunkers, one for storing power station smalls (PSS) coal and the other for storing low ash coal (LAC), from which a high capacity belt delivers the coal to a common load-out facility. Trains are loaded continuously at a rate of 4 000 t per hour. This paper reviews and describes the project with particular reference to the construction of the reinforced earth bunkers and their integration with a widely used and well proven locally designed flask rapid load-out station. The cost ratios of the facility are summarized and compared with alternative facilities. The conclusion reached is that the storage and loading solutions adopted have merit in terms of economy, speed, ease of construction and quality of product, and should be considered for intermediate storage capacities.

'n Alternatiewe ontwerp vir die voorafberging van gewaste steenkool vir beskikbaarheid gedurende die spoedlaai daarvan in treinwaens is onlangs by die Koornfontein-steenkoolmyn in die Oos-Transvaalse distrik van Hendrina gebruik. Die konsep behels 'n dubbel stel, omgekeerd-keelvormige kolehokke of bunkers in siamese verbinding gekonstrueer in die medium van gewapende grond (RE) vir die opberging van kragstasie- (PSS) en lae as-steenkool (LAC) sonder besoedeling van die een produk met die ander. 'n Hoë-kapasiteit-voerband lewer die steenkool aan 'n gemeenskaplike laaistasie waar treinwaens aaneenlopend gelaai word teen 'n tempo van 4 000 t per uur. Die doel van hierdie verhandeling is die hersiening en beskrywing van die projek met spesifieke verwysing na die konstruksie van die gewapende grond-bunkers en die integrering daarvan met die sisteem in geheel, waarvan 'n wel bekende plaaslik ontwerpte outomatiese spoedlaaistasie een van die hoofelemente vorm. Die kosteverhoudings van die fasiliteit word opgesom en vergelyk met alternatiewe sisteme, en die gevolgtrekkings dui aan dat daar meriete is in die gebruik van die sisteem in terme van koste, spoed en gemak van oprigting en kwaliteit van die eindproduk, en dat dit oorweging verdien vir intermediêre bergingskapasiteite tesame met spoedlaai van treine.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/29/10/EJC25010
1987-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error