1887

oa Civil Engineer in South Africa - Nuwe SAISI-genote

 

Abstract

Frederick John van den Berg is gebore op 20 November 1930 in die distrik Rustenburg, Transvaal. Hy voltooi sy hoërskoolloopbaan by Monument Hoerskool in Krugersdorp, waarna hy aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en die graad BSc (Ing) Cum Laude in 1953 verwerf.


Eugene Pierre Janse van Vuuren is op 4 Augustus 1943 te Pretoria gebore. In 1967 verwerf hy sy BSc-graad in Siviele Ingenieurswese op die Universiteit vanPretoria en in 1972 verwerf hy 'n MSc in Strukturele Ingenieurswese op die Universiteit van Kalifornië, Berkeley.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/29/4/EJC25023
1987-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error