1887

oa Civil Engineer in South Africa - Why do students choose engineering? : technical note

 

Abstract

The aim of the survey was to investigate the factors that influence students who choose engineering as a career and particular courses in that field. The information was collected by means of a questionnaire completed by 2 449 first, second and final year engineering students at the Universities of Pretoria, Stellenbosch, Cape Town, Natal and the Witwatersrand. The results indicated that the students chose engineering mainly because they were interested in this field and also that they had a positive attitude towards the engineering profession. Factors such as aptitude, vocational guidance at school and the availability of bursaries did not play a significant role when the students chose a course of study in engineering. One of the main findings of the study was that the differences between the various study courses appeared to be insignificant.

Die doelstelling met die opname was om ondersoek in te stel na die faktore wat studente beïnvloed wat ingenieurswese as beroep kies en waarom studente op 'n spesifieke ingenieurstudierigting besluit. Die inligting is ingesamel met behulp van 'n vraelys wat deur 2 449 eerste-, tweede- en finale- jaaringenieurstudente aan die Universiteite van Pretoria, Stellenbosch, Kaapstad, Natal en die Witwatersrand beantwoord is. Die resultate dui daarop dat die studente 'n ingenieursrigting hoofsaaklik kies as gevolg van 'n belangstelling, dat hulle 'n redelik positiewe persepsie van die ingenieursberoep het en dat aspekte soos aanleg, beroepsvoorligting op skool en die beskikbaarheid van beurse nie eintlik 'n baie groot rol speel wanneer die studente 'n studierigting in die ingenieurswese kies nie. Een van die hoofbevindings van die ondersoek was dat die verskille tussen die verskeie studierigtings blykbaar nie betekenisvol was nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/29/6/EJC25029
1987-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error