1887

oa Civil Engineer in South Africa - The use of data banks in tunnelling : technical paper

 

Abstract

Various attempts have been made in South Africa to establish geotechnical and other related data banks. Such data banks are extremely useful in the planning and design of tunnels. This paper summarizes the present position regarding these data banks and illustrates their applicability to tunnelling. The authors conclude with this threefold plea: that the cities of Pretoria, Cape Town, Durban, Port Elizabeth and East London establish urban geotechnical data banks; that the fullest support be given to the SANCOT / CSIR tunnel data project; and that funds and manpower be made available to Geological Survey to enable them to put their geotechnical records on a computerized data base.

Verskeie pogings is in die verlede aangewend om geotegniese en ander verwante databanke in Suid-Afrika te vestig. Sulke databanke is baie geskik vir die beplanning en ontwerp van tonnels. Hierdie referaat gee 'n opsomming van die huidige stand van sake wat sulke banke betref en skets hulle toepaslikheid op tonnels. Die skrywers sluit met die voigende drieledige pleidooi: dat die stede Pretoria, Kaapstad, Durban, Port Elizabeth en 00s-Londen hulle eie stedelike geotegniese databanke tot stand bring; dat volle samewerking aan die SANKOT / WNNR-tonnel-dataprojek gegee word; en dat die nodige fondse en mannekrag aan die Geologiese Opname beskikbaar gestel word om hulle in staat te stel om hulle geotegniese rekords op 'n gerekenariseerde databasis te plaas.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/30/6/EJC25080
1988-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error