- Home
- A-Z Publications
- Civil Engineer in South Africa
- Previous Issues
- Volume 32, Issue 4, 1990
Civil Engineer in South Africa - Volume 32, Issue 4, April 1990
Volume 32, Issue 4, April 1990
-
Die herstel van voetstukversakking by die Nagraadse Bestuurskool : Universiteit van Stellenbosch : technical paper
Authors: W.V. Kleinhans, I.P. De Villiers and J.P. Du PlessisSource: Civil Engineer in South Africa 32, pp 135 –140 (1990)More LessGedurende Junie 1985, enkele maande voor die voltooiing van die nuwe Nagraadse Bestuurskoolgebou van die Universiteit van Stellenbosch in Bellville, het 'n gebreekte waterpyp grootskaalse oorstroming van die laer vlakke van die gebou en sy voetstukke veroorsaak. Die oostelike deel van die gebou het sodanig versak dat dit moontlik gesloop en herbou sou moes word.
Hierdie artikel beskryf kortliks 'n unieke metode wat gebruik is om die gebou te stabiliseer en op te domkrag tot sy oorspronklike vlak, waardeur nie alleen koste nie, maar veral heelwat konstruksietyd gespaar is. Enkele gedagtes word ook gewissel ten opsigte van versekering wat by hierdie bouprojek betrokke was.In June 1985, a few months prior to the completion of the new Graduate School of Business of the University of Stellenbosch in Bellville, a broken water pipe caused extensive flooding of the building's lower levels and footings. The eastern portion of the building subsided to such an extent that consideration was given to demolition and reconstruction of the building.
This article briefly describes a unique method that was used to stabilize the building and to raise the structure to its original level. Considerable savings in construction time and costs resulted. Some thoughts are also given on insurance applicable to this building project.