1887

oa Civil Engineer in South Africa - A hypothetical clay model to describe free swell in active clays : technical paper

Volume 33, Issue 11
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

Great emphasis is currently being placed on the provision of adequate mass housing. The large number of these houses that would be constructed on active clay places a responsibility on the engineer to come up with an optimum foundation design. In this paper a clay model, with which it is possible to explain the free swell of an active clay, is presented. This clay model is similar, but not identical, to that presented by Brackley in 1975. The clay model is used to postulate the existence of a swell threshold suction in active clay and then to prove it using laboratory results. This threshold suction holds implications for the more advanced heave prediction methods. Lastly, a few simple but rational free swell prediction equations are also presented.

Daar word deesdae groot klem op die voorsiening van geskikte massabehuising geplaas. Net uit hoofde van die groot getal huise wat op swelkleie gebou sal word, staan die ingenieur onder 'n verantwoordelikheid om met die mees optimale fondamentontwerp voorendag te kom. In hierdie verhandeling word 'n kleimodel voorgestel waarmee die vryswel van 'n aktiewe klei verklaar kan word. Hierdie model is soortgelyk aan, maar nie identies met, die wat deur Brackley in 1975 voorgestel is nie. Deur van hierdie model gebruik te maak, was dit moontlik om die bestaan van 'n sweldrumpelsuigspanning in aktiewe kleie te voorspel, wat ook deur laboratorium toetse bewys is. Hierdie drumpelsuigspanning het sekere gevolge wanneer van die meer gevorderde swelvoorspellingsvergelykings gebruik word. Laastens word ook 'n paar eenvoudige maar rasionele swelvoorspellingsvergelykings voorgestel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/33/11/EJC25113
1991-11-01
2017-12-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error