1887

oa Civil Engineer in South Africa - Finansiele evaluasie van tenders : technical paper

 

Abstract

Die doel van hierdie studie is om 'n wetenskaplik verantwoorde tegniek vir die finansiele evaluering van tenders te ontwikkel. Die laagste tenderbedrag verteenwoordig nie noodwendig die mees ekonomiese tender nie. Alleen nadat faktore soos rentekoerse, inflasiekoerse, eenheidspryse, hoeveelhede, konstruksieprogram en kontrakperiode in ag geneem is, kan die finale kontrakbedrag met groter sekerheid bepaal word.


Die voordele wat die evaluering vir die belegger inhou, is eerstens dat die mees ekonomiese tender bepaal word deur die laagste waarskynlike finale kontrakbedrag as norm te gebruik en nie die laagste tenderbedrag nie en tweedens dat die waarskynlike finale kontrakbedrag op 'n wetenskaplike wyse bepaal word. 'n Beleggingsfase en opbrengsfase word gedefinieer en duidelik onderskei soos dit in die besondere bestedingsproses van 'n konstruksieprojek voorkom.
Vier tenders is met behulp van die toekomswaardetegniek geevalueer. Die faktore wat in die eerste paragraaf genoem is, word in die tenderevaluering gebruik en die invloed daarvan op die kontrakbedrag is bepaal en grafies voorgestel.

The purpose of this study is to develop a scientifically based technique for the financial evaluation of tenders. The lowest tender amount does not necessarily represent the most economical tender. The contract amount can be determined with greater accuracy only after factors such as interest rates, the rate of inflation, unit prices, quantities, construction programme and construction period have been taken into account.


The benefits that the investor accrues from proper tender evaluation are first that the most economical tender is determined from the lowest most probable contract amount and not from the lowest tender amount and secondly that the determination of the most probable final contract amount is undertaken in a scientific way.
The paper defines the investment phase and revenue phase in a construction project. Four tenders are evaluated using the future value technique. The factors mentioned above are used in evaluating these tenders and the results are represented graphically.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/33/5/EJC25121
1991-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error