1887

oa Civil Engineer in South Africa - The environmental consequences of land use planning : technical paper

 

Abstract

All planning activities in the urbanization process affect and change the total environment. Not only the natural environment should be considered; so should man's development and quality of life. A long-term approach will ensure compatibility between goals sought for the natural environment and those of man for safety, comfort and economy. This paper contends that while national strategies and policies pertaining to urbanization are still being formulated grass-roots development will and should continue. As legislation for land use planning is expected to be simplified or repealed, this paper concludes that the ingenuity and radical thinking of planners, architects, engineers and other scientists will be essential in meeting the challenges for sustainable development.

Alle beplanningsaktiwiteite in die verstedelikingsproses beinvloed en verander die omgewing. Dit is nie net die effek op die natuur wat in gedagte gehou moet word nie, maar ook menslike ontwikkeling en lewenskwaliteit. Om die doelwitte wat gestel word vir eendersyds omgewingsbewaring en andersyds die mens se veiligheid, gemak en ekonomie te versoen, moet 'n langetermynbenadering gevolg word. In hierdie artikel word aangevoer dat terwyl nasionale strategiee en verstedelikingsbeleid nog in die ontwikkelingstadium is, sal en moet voetsool ('grass-roots') ontwikkeling voortgesit word. Aangesien wetgewing ten opsigte van grondgebruik vereenvoudig of herroep sal word, word daar ten slotte tot die gevolgtrekking gekom dat vindingrykheid en radikale denke van beplanners, argitekte, ingenieurs en ander wetenskaplikes die sleutel sal wees om die uitdagings van lewensvatbare ontwikkeling die hoof te bied.

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/34/9/EJC25157
1992-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error