1887

n Journal of the South African Institution of Civil Engineers - Potential benefits from palaeoflood investigations in South Africa : technical note

USD

 

Abstract

A preliminary palaeoflood investigation of four sites along a 190 km reach of the lower Orange River has identified the presence of several palaeoflood events as well as a maximim flood event with a modelled palaeodischarge of between 32 000 m3/s and 34 800 m3/s. This palaeoflood even had a peak flood stage of between 11,36 m and 13,00 m above the 1988 Orange River flood level. Radiocarbon dating of organic material from one of the sites showed that this maximum palaeoflood occurred 2 420 200 years ago. This information has important implications for flood-plain management as well as providing a valuable and independent check on the current methods for estimating maximum design floods.

'n Voorlopige paleovloedondersoek wat op vier terreine oor 'n strekafstand van 190 km langs die laer-Oranjerivier uitgevoer is, het die teenwoordigheid van verskeie paleovloedepisodes, asook 'n maksimum vloedepisode, met 'n voorgestelde paleo-uitlaat van tussen 32 000 m3/s en 34 800 m3/s, aangetoon. Die spits van hierdie paleovloedepisode was tussen 11,36 m en 13,00 m bokant die vloedvlak van 1988. Radiokoolstofdatering op organiese materiaal van een van die terreine het aangetoon dat hierdie maksimum paleovloed 2 420 200 jaar gelede plaasgevind het. Hierdie inligting hou belangrike implikasies vir vloedvlaktebestuur in en verskaf ook 'n waardevolle en onafhanklike kontrole oor die heersende metodes vir die skatting van maksimum ontwerpvloede.

Loading

Article metrics loading...

/content/civileng1/35/1/EJC26702
1993-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error