1887

n Journal of the South African Institution of Civil Engineers - Regsaanspreeklikheid vir die verandering van die loop van water oor landelike grond by die bou van werke deur 'n owerheidsinstansie : technical note

USD

 

Abstract

Ingevolge die reels van die burereg moet water oor landelike grond op natuurlike wyse sy loop neem. Dit is egter nie altyd moontlik om die reel na te kom wanneer 'n werk soos 'n pad of kanaal deur 'n owerheidsinstansie gebou word nie. Die vraag ontstaan of daar in so 'n geval van die reel afgewyk mag word en, indien wel, tot watter mate? Die regsposisie hieroor is problematies omdat daar nie 'n uniforme beginselgrondslag bestaan waaruit die betrokke regsreels geput kan word nie. Die algemene beginsels van die reg aangaande die onregmatige daad speel egter 'n belangrike rol. Die algemene beginsels oor regsaanspreeklikheid wat van toepassing is op die verandering van die loop van water oor landelike grond weens die aanbou van werke deur 'n owerheidsinstansie word uiteengesit.

Loading

Article metrics loading...

/content/civileng1/35/3/EJC26712
1993-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error