1887

n Acta Classica : Proceedings of the Classical Association of South Africa - In memoriam

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Afstammeling van 'n Switserse familie waarvan die stamboom tot 1550 teruggevoer kan word, en kleinseun van die befaamde Henri Gonin wat in 1868 die sendingstasie te Saulspoort gestig het, is Henri Louis Gonin op 3 Desember 1906 in Stellenbosch gebore. Sy vader, Charlie Gonin, was die Duitse onderwyser aan 'n plaaslike hoërskool en Henri matrikuleer in 1923 aan die Stellenbosse Seunskool waar hy onder andere in Grieks, Latyn en Wiskunde uitgeblink het.

Loading

Article metrics loading...

/content/classic/40/1/EJC27022
1997-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error