1887

n Acta Classica : Proceedings of the Classical Association of South Africa - Vir Griekse Fluite: Vroeë Griekse Elegiese Poësie vertaal en toegelig, W.J. Henderson : boekresensie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met sy boek, , stel W.J. Henderson sy navorsing in verband met die vroeg-Griekse liriese poësie wat reeds in 2004 met die publikasie van (Protea Boekhuis) begin is, verder bekend. In die boek onder bespreking gaan dit oor die vertaling in Afrikaans en bespreking van 13 oud-Griekse elegiese digters en 'n enkele anonieme elegie. Die titel van die boek en die tipografiese ontwerp van die omslag gee reeds 'n aanduiding van waaroor hierdie werk handel.

Loading

Article metrics loading...

/content/classic/54/1/EJC27298
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error