1887

oa Codicillus - Criminal law : from the law reports

 

Abstract

Extracted from text ... from the law reports / Uit die hofverslae Criminal law /STRAFREG Verwydering en gebruik van eien- dom sonder toestemming van die eienaar ? Betekenis van ``besit'' in artikel 1(1) van die Algemene Regs- wysigingswet 50 van 1956 ? S v Rheeder 2000 2 SASV 558 (HHA) Die respondent was in bevel van die Suid-Afrikaanse Polisie se Voertuigdief- staleenheid. Hy en lede van sy eenheid (met sy toestemming), het sekere voer- tuie waarop beslag gele? is en wat in die polisie se stoor gebe? re is, uit die stoor geneem en vir privaatdoeleindes ge- bruik. Die respondent is in 'n streekhof skuldig bevind aan ..

Loading

Article metrics loading...

/content/codi/42/1/EJC27367
2001-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error