1887

oa Communicare : Journal for Communication Sciences in Southern Africa - Die gebruike- en beloningsbenadering : onstaan en problematiek

 

Abstract

Die chronologiese verloop van wetenskaplike perpektiewe oor die aard van die kommunikasie proses verleen prominensie aan die gebruike- en beloningsbenadering. Van die aanvanklike veronderstellings aangaande die mag van die massa media is gevorder tot die erkenning van die aktiewe rol van die bestemming en beperking op die mag van die media. In hierdie artikel word 'n oorsig gegee van die onstaan sowel as problematiek van die gebruike- en beloningsbenadering in die Kommunikasiekunde. Die bydrae van hierdie teorie vir medianavorsing word beklemtoon.

Loading

Article metrics loading...

/content/comcare/5/1/AJA02590069_70
1986-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error