1887

oa Communicare : Journal for Communication Sciences in Southern Africa - Die laaste woord: kompromie binne die konteks van onderhandelingspolitiek

 

Abstract

Suid-Afrika is betrokke by 'n heel dramatiese periode van sy geskiedenis. Die vrylating van sogenaamde poIitieke gevangenes het 'n groot bydrae gelewer tot die feit dat die proses-karakter van politiek prominensie begin verkry het in Suid�Afrika en saam daarmee ook die stemminge van vrees en hoop. Die tema van ons gesprek stel drie sentrale konsepte aan die orde: poIitiek, onderhandeling en kompromie. Dit is nodig dat ons op 'n sistematiese wyse na die die begrippe kyk omdat aI drie 'n belangrike rol gaan speeI in die onmiddelike toekoms in sowel die praktyk as die teorie van die poIitiek.

Loading

Article metrics loading...

/content/comcare/8/2/AJA02590069_11
1989-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error