1887

n Communicatio : South African Journal of Communication Theory and Research - The story of the larger grain borer : communicating science to rural communities : development communication

USD

 

Abstract

Although the democratisation of science was prioritised after the South African democratic elections of 1994, thus, promoting dialogue, transparency and consultation, communication with rural communities remains a challenge in South Africa. Because of the diverse cultural landscape of the country, aspects such as language, traditions and poverty impact significantly on the facilitation of communication and the dissemination of information, particularly in rural communities.


The South African government's quest to build a better future for all South Africans places renewed emphasis on the role of 'development' and the use of communication to meet the future challenges of 'development for all'.
The purpose of this article is, firstly, to explore the development communication media used in the community awareness programme of the National Department of Agriculture of South Africa in the town of Makutu, Mpumalanga Province, and, secondly, to investigate and offer an assessment of the communication approach followed by the National Department of Agriculture. In this article the scene is set with a brief overview of development communication models and a discussion of different types of media and methods available for communicating with rural communities. A case study on an awareness project launched by the National Department of Agriculture is presented and the article concludes with an assessment of the case study against the theoretical overview presented in the first section of this article to determine the communication approach followed, and communication media and methods used.
A case study on , a quarantine insect pest of maize that has left a path of destruction through Africa, forms the basis of this article. The Directorate: Plant Health and Quality of the National Department of Agriculture of South Africa initiated this awareness project to empower farmers through awareness and education to prevent the spread, and to manage the impact, of the pest. It is believed that the key to rural food security lies in the country's ability to effectively disseminate information to rural communities.

Hoewel daar nà die demokratiese verkiesing in 1994 besluit is dat die demokratisering van die wetenskap voorrang moet geniet en sodoende dialoog, deursigtigheid en oorlegpleging bevorder, is kommunikasie met landelike gemeenskappe steeds 'n uitdaging. Weens die diversiteit van die Suid-Afrikaanse kulturele landskap, het aspekte soos taal, tradisies en armoede 'n beduidende impak op die fasilitering van kommunikasie en die verspreiding van inligting, veral onder landelike gemeenskappe.


Die Suid-Afrikaanse Regering se soeke na 'n beter toekoms vir alle Suid-Afrikaners plaas opnuut die fokus op die rol van 'ontwikkeling' en die gebruik van kommunikasie om die toekomstige uitdagings van 'ontwikkeling vir almal', die hoof te bied.
Die doel van hierdie artikel is eerstens om ondersoek in te stel na die ontwikkelingskommunikasiemetodes en -media wat in 'n gemeenskapsbewustheidsprogram van die Suid-Afrikaanse Nasionale Departement van Landbou in die dorpie Makutu in Mpumalanga, gebruik word. Tweedens word ondersoek ingestel na die kommunikasiebenadering wat deur die Nasionale Departement van Landbou gevolg word, en dit te assesseer. Hierdie artikel begin met 'n kort oorsig van ontwikkelingskommunikasiemodelle en 'n bespreking van verskillende tipes ontwikkelingskommunikasiemetodes en media wat beskikbaar is vir kommunikasie met landelike gemeenskappe. Daar is ook 'n gevallestudie oor 'n bewustheidsprojek deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Departement van Landbou. Die artikel word afgesluit met 'n assessering van die gevallestudie teen die teoretiese oorsig wat in die eerste gedeelte van hierdie artikel gegee word, om te bepaal watterkommunikasiebenadering gevolg is, en watter kommunikasiemedia en metodes gebruik is.
'n Gevallestudie oor , 'n kwarantyn-insekplaag wat by mielies voorkom en reeds 'n pad van verwoesting in Afrika gelaat het, vorm die basis vanhierdie artikel. Die Direktoraat Plantgesondheid en -gehalte van die Suid-Afrikaanse Nasionale Departement van Landbou het hierdie bewustheidsprojek van stapel gestuur met die doel om dielandbou deur bewustheid en onderrig te bemagtig, en so te verhoed dat die plaag versprei en ookom die impak van die plaag te bestuur. Daar word geglo dat die sleutel tot landelikevoedselsekuriteit geleë is in die land se vermoë om inligting effektief na landelike gemeenskappe te versprei.

Loading

Article metrics loading...

/content/commu/30/2/EJC27834
2004-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error