1887

n Communicatio : South African Journal of Communication Theory and Research - 'Ryk, ryker, Rykie' : a first exploration of the journalisticcontribution of a journalist extraordinaire : communication, cultural and media studies

USD

 

Abstract

Hierdie artikel sal, as 'n eerste verkenning, daarna streef om sommige aspekte van die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen in perspektief te plaas met die doel om haar bydrae tot Suid-Afrikaanse joernalistiek en die omvang van haar werk te verstaan. Na Van Reenen is verwys as 'undoubtedly the most outstanding Afrikaans journalist of the [twentieth] century' (Giliomee 2003, 564). In die herskryfde Afrikaanse weergawe van dié werk word dit egter gekwalifiseer met 'waarskynlik' (Giliomee 2004, 470). Hoewel sy, volgens bronne, geen geringe joernalistieke bydrae gemaak het tot die uiteindelike politieke verandering in Suid-Afrika van 'n Afrikaner-Nasionalistiese regering tot 'n demokrasie nie, is min oor dié joernalis bekend. Hierdie eerste beskrywing van Van Reenen se werk is deel van 'n meer omvattende studie oor diê joernalis wat 'n standaard gestel het in Suid-Afrikaanse Afrikaanse joernalistiek. Hierdie artikel sal dus ook 'n klein bydrae maak tot 'n meer omvattende Suid-Afrikaanse mediahistoriografie, wat, jammerlik, nie genoeg navorsingsaandag geniet nie.

This article will, as a first exploration, attempt to put some aspects of the Afrikaans journalist Rykie van Reenen into perspective with the aim of understanding her contribution to South African journalism and the extent of her oeuvre. Van Reenen was referred to as 'undoubtedly the most outstanding Afrikaans journalist of the [twentieth] century' (Giliomee 2003, 564). In the Afrikaans rewritten version of this book, it is qualified with the word 'waarskynlik' - (probably) (Giliomee 2004, 470). Although her journalism, according to sources, contributed in a significant way to the eventual political change from an Afrikaner Nationalist-governed country to a democracy, very little is known about the journalist. This initial recording of van Reenen's oeuvre is part of a more extensive study of this journalist who has set a standard in South African Afrikaans journalism in terms of subject matter and writing style. This article can thus also be regarded as a contribution in a small way to a more complete South African media historiography, which, in general, lacks significant scholarly attention.

Loading

Article metrics loading...

/content/commu/32/1/EJC27863
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error